B&J Nutsmandienste spesialiseer in alle huishoudelike en industriële installasies, verbeterings, herstelwerk en sloertake waarvoor jyself nie lus is nie.

B&J Nutsmandienste spesialiseer in onder meer, die volgende dienste:

- Waterdigting
- Sweiswerk
- Loodgieterswerk
- Elektriese installasies, instandhouding en herstel
- Sekuriteitstelsels
- Plaveisel
- Afdakke
- Hekke, heinings en mure
- Die meeste ander nutsmandienste wat jy ooit in en om jou huis of besigheid gaan benodig.